Danè Forrester

Danè Forrester Danè Forrester Danè Forrester

Ouderdom

18 jaar oud

Tuisdorp

Potchefstroom

Skool en dorp/stad van skool

Potchefstroom Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was die outentiek styl wat ek my kan voorstel iemand soos Minki van der Westhuizen sou dra – vroulik en verfynd, maar steeds eenvoudig en besonders.
Chartreuse is al vir lank my gunstelingkleur, en omdat dit tans ’n sterk modeneiging is, het dit vir my soos die perfekte keuse gevoel.
Die unieke kleur laat die rok uitstaan, terwyl die eenvoudige silhoeët dit elegant en tydloos hou. Leonard van Leo Validus het al my idees perfek saamgevoeg in ’n rok wat werklik by my pas.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media