Elri Cloete

Elri Cloete Elri Cloete Elri Cloete

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool en dorp/stad van skool

C&N Meisieskool Oranje Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die uitsien en beplan aan my Matriekafskeid rok was baie spesiaal en opwindend.
Ons het die prentjie in my kop geskets, maar kon eenvoudig nie die regte materiaal daarvoor kry nie. Ná heelwat rondsoek het ons besluit om die ontwerp in ’n ander rigting te neem en het n ander rok gemaak. Toe, vier dae voor die matriekafskeid, het my ontwerper laat weet dat sy die perfekte materiaal opgespoor het! Ons het toe besluit om terug te gaan na ons oorspronklike idee. Dit was net meant to be!

My rok het uiteindelik nog mooier gelyk as wat ek gedroom het en ek kon nie meer gelukkig gewees het met hoe dit alles bymekaargekom het nie!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media