Lienke Venter
Ouderdom
18
Tuisdorp
Potchefstroom
Skool en dorp/stad van skool
Potchefstroom Gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het n groot passie vir kuns en my gunstelling kunswerk is die Starry night van Vincent van Gogh. Ek wou n baie unieke rok hê, wat my persoonlikheid reflekteer. Die geel is spesiaal vir my omdat dit vir my n simbool is van geluk en omdat my vriende my aan die kleur koppel. Die starry night is die pazazz wat ek in my rok gesoek het om dit my droom rok te maak. Die rok het my laat voel as of ek self n kunswerk is.
