Chimone Pienaar
Ouderdom
18
Tuisdorp
Vereeniging
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Overvaal Vereeninging
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My insperasie was om anders te wees maar vir seker n statement te maak. Iets wat niemand verwag nie. Iets wat niemand al gedoen het nie. My rok moes n ware weerspieelling van my gewees het - genoeg karakter om n indruk te laat.
