AVONIQUE VAN ROOYEN
Ouderdom
18
Tuisdorp
SUNWARD PARK - BOKSBURG
Skool en dorp/stad van skool
HOERSKOOL OOSTERLIG - SUNWARD PARK
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was 'n moderne Aspoestertjie met 'n tikkie Hollywood-glans. Ek wou steeds soos 'n prinses voel, maar op 'n manier wat anders is as enigiets wat ek al voorheen gedra het. Warbie Couture het my visie perfek vasgevang en 'n rok geskep wat nie net mooi is nie, maar ook vir my 'n baie spesiale herinnering sal bly.
