Miné van Riel
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bellville
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Bellville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets uniek, elegant maar tog stylvol hê wat niemand nog gehad het nie.
