Miane Groenewald

Miane Groenewald Miane Groenewald Miane Groenewald

Ouderdom

18

Tuisdorp

George

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Outeniqua, George

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die rok op 'n Spaanse Instagram blad raakgesien en van die eerste oomblik af geweet dit is myne. Die Citroën kleur en unieke ontwerp het my dadelik verlief laat raak op die rok. Ek kon myself nie in 'n ander rok voorstel nie,

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media