Tessa Ludik
Ouderdom
18 Jaar
Tuisdorp
Upington
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Upington, Upington
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Groen is nog altyd my gunsteling kleur en deesdae het ek ook 'n liefde vir pienk ontdek. Ek is mal daaroor om sprokiesverhale en fantasie boeke te lees. Ek wou graag 'n rok gehad het wat die twee kleure saambring om 'n dromerige, fyn "bos feetjie" rok met fyn detail te skep.
