Chrystabel Davis
Ouderdom
17
Tuisdorp
Wingate Park
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Waterkloof, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is nie die tipiese meisie wat al jare oor my matriekafskeidrok gedroom het nie, maar al wat ek geweet het is, dit moes n blou/ turquoise kleur gewees het.
En so het ons die mooiste blou rok gekry.
My tema was "Sprinter meets Drifter"
