Helet du Toit
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Duo Edu Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou spesiaal voel in my rok. 'n Eenvoudige ontwerp sonder te veel detail maar tog indrukwekkend. Die bo-stuk was die beginpunt van my rok. Ek wou graag my persoonlikheid met my rok wys.
