Chanette Jansen van Vuuren
Ouderdom
18
Tuisdorp
Boshof
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoerskool Menlopark Gauteng
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie 'n spesifieke idee gehad nie en het net geweet ek hou waarvan ek hou!Ek het met volle vertroue die ontwerpproses aan Werner oorgelaat.Hy het my as mens baie goed opgesom en vir my 'n rok ontwerp wat my persoonlikheid uitstraal.
