Martelize Engelbrecht
Ouderdom
17
Tuisdorp
Stellenbosch
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek glo nog altyd elke meisie het n dag nodig waar sy haar inner sparkle kan uitleef en ek wou graag daardie tipe sparkle in my rok gehad het. Toe ek my rok sien het ek geweet dis presies my droom rok, want dit het my ook herinner aan 'n Barbie rok wat my asem elke keer weg slaan.
Die oomblik wat uit by HSC se aantrekkamer uitgestap het, was almal in verwondering! Dit was 'n WOW oomblik!
