Amy Hoal
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Garsfontein Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het glad nie geweet wat ek wou het toe ek en my ma by by Monique van Von Ami Couture aan kom nie. Ons het n paar rokke aan gepas om te kyk watter styl ek van jou. Toe ek die smarag groen rok aantrek het ek dadelik geweet dat dié rok is my rok. Ek het soos n prinses gevoel!
