Kyla Botha
Ouderdom
18 jaar
Tuisdorp
Middelburg MP
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Kanonkop in Middelburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Toe ek begin om rokke aan te pas het ek geen inspirasie gehad nie maar die oomblik toe ek hierdie rok aantrek, het ek geweet dis my rok. Ek het nog nooit so mooi gevoel in n rok nie.
