Genevieve Robinson
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Oos-Moot Pretoria Moot
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was maar n klein dogtertjie 6 of 7 jaar oud op daardie stadium, maar vandat ek kan onthou en my oe die eerste keer op hierdie rok geval het, was dit net eenvoudig "love at first sight"
Ek het net geweet die rok weerspeel so my eie styl
Ek wou met alle mag en alle krag die rok dra wat in 2001 sy heel eerste glinsteraand met n matriek afskeid gehad het
My matriekafskeid wat toe nog op daardie stadium so ver in die toekoms gele het
Maar uiteindelik het die tyd aangebreek en
25 jaar later het hierdie "vintage piece" weer n storie om te vertel
En die keer is dit my storie
