Isabella Wilson
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoërskool Menlopark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het vroeër die jaar gesoek vir ń kleur vir my matriekafskeid rok aanlyn en onverwags het ń swart rok met goue patrone opgeryg my naam geroep .Ek was verstom dat daardie tipe rok my gelok het , want ek dra nooit glimmer nie. Daarna het oom Casper my gehelp om die perfekte rok te skep met daardie foto as inspirasie .
