Lianie Janse van Rensburg

Lianie Janse van Rensburg Lianie Janse van Rensburg Lianie Janse van Rensburg

Ouderdom

17

Tuisdorp

Kinross

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Oosterland, Secunda

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om 'n rok te hê wat soos 'n sprokiesrok voel, maar steeds elegant en stylvol is. Ek was mal oor die roosgoue kleur, die glinsterende besonderhede en die sagte voorkoms. Ek wou hê my rok moes uniek wees, iets wat niemand anders sou hê nie en wat my persoonlikheid weerspieël, sodat ek op my matriekafskeid soos 'n prinses kon voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media