Esmerie Geldenhuys
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Waterkloof Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou van kleins af 'n pers rok gedra het. Ek het na verskeie ontwerpe gekyk en dele van verskillende rokke vir die ontwerp van my rok gebruik. Ek is baie lief vir pêrels en ek wou graag pêrels deelmaak van my rok.
