Emma Lok
Ouderdom
18
Tuisdorp
RANDBURG
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Linden, Linden
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het iets in 'n helder kleur wat blink, gesoek om my kreatiewe persoonlikheid te weerspieël. Ek het baie rokke aangepas en wou later een laat maak, tot ek op die foto van die besondere piek rok op Google afgekom het. Ek was onmiddelik mal daaroor. Toe ek die rok aangepas het, was dit asof dit vir my gemaak was.
