Dané Ackerman
Ouderdom
18
Tuisdorp
Kraaifontein
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Bellville in Bellville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Myself wel omdat ek net die tipe persoon wie ek is probeer wys het deur my rok.
