Zanitah Hayes
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bethulie
Skool en dorp/stad van skool
Landboudal Hoërskool Jacobsdal
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Definitief my persoonlikheid. Ek voel dat ek soms ook eenvoudig van buite kan lyk, maar wanneer iemand die moeite doen om my te leer ken en ek gemaklik genoeg voel om myself vir hulle oop te maak, sien hulle ’n heeltemal ander kant van my persoonlikheid.
