Rihané Liebenberg
Ouderdom
18
Tuisdorp
Welkom
Skool en dorp/stad van skool
Goudveld Hoërskool, Welkom
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd n turquoise rok gehad het omdat dit so mooi by my oë pas maar ek wou nie iets plein gehad het nie. Ek wou bietjie uitstaan omdat ek nooit daardie geleentheid vat om uit te staan nie. Dis iets uniek en beslis dramaties.
