Anabelle van der Merwe

Anabelle van der Merwe Anabelle van der Merwe Anabelle van der Merwe

Ouderdom

18

Tuisdorp

Sea Park, KZN

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Suid-Natal, in Port Shepstone

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie kom van verskillende vorige rokke af. Ek het ietsie by elke foto gevat en toe my eie rok “ontwerp”. Ek het geweet ek soek ‘n stywe bokant en ‘n oop rug, met ‘n los, vloeiende romp en ‘n “slit” by my been. Die belangrikste vir my, en dis ook my gunsteling aspek van my rok, is die detail van pêreltjies en krale wat op my rok gerangskik is, en hoe dit lyk asof die pêrels by my rok af strooi. Ek is ook mal oor die moderne en klassieke voorkoms van my rok.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media