Kaylin Wessels
Ouderdom
18
Tuisdorp
Mokopane
Skool en dorp/stad van skool
Mookgopong
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Baie idees, ’n onverwagse keuse en ’n eindresultaat wat my selfs verras het. ’n Rok uit ’n miljoen — en ’n ervaring wat ek altyd sal koester.
