Lize Bester

Lize Bester Lize Bester Lize Bester

Ouderdom

18

Tuisdorp

Swellendam

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Swellendam, SWELLENDAM

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is geinspireer deur my liefde vir blomme, want ek was van kleins af mal daaroor. Toe ek klein was, het ek altyd by my ouma-hulle se plaas blomme gepluk, en dit was een van my gunsteling dinge om te doen. Ek is vandag nog net so lief vir blomme, so ek het geweet my rok móét blomme hê. Die styl van my rok het ook ’n spesiale betekenis, want my pa noem my altyd sy prinses. Daarom wou ek hê my rok moes soos ’n regte prinsesrok lyk. Ek wou iets hê wat nie net mooi is nie, maar ook vir my persoonlik betekenis het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media