Tialiez Oberholzer
Ouderdom
18 jaar
Tuisdorp
Bethlehem
Skool en dorp/stad van skool
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Bethlehem
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeid rok is baie spesiaal vir my. Dit was my ma se matriekafskeidrok in 2001. My ma is oorlede toe ek 8 jaar oud was. Ek het die rok opgekikker met goue kant. My ma was baie lief vir perde en hulle trou fotos is geneem saam met 'n perd. My fotos saam met die perd is dus ook spesiaal.
Fotos - U G Photography
Hare - Dina by Shear Elegance
Grimering - Doreen Pelser
