Leoné du Preez
Ouderdom
18
Tuisdorp
Coligny
Skool en dorp/stad van skool
Lichtenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was vuur, selfvertroue en eindelose elegansie. 'N rooi rok wat krag, passie en my unieke persoonlikheid uitstraal.
Hierdie rok verteenwoordig vir my 'n meisie wat met dankbaarheid terugkyk op die pad wat sy gestap het, wat elke mooi oomblik koester en met hoop uitsien na alles wat nog voorlê.
Ek het nie net 'n rooi rok gekies nie, maar 'n gevoel. 'N gevoel van liefde en passie wat ek met selfvertroue verwelkom het.
