Isabel Rossouw
Ouderdom
18
Tuisdorp
Askham
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Duineveld, Upington
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit was 'n kombinasie van 'n klomp verskillende idees, ek wou dit graag so uniek as moontlik hê en wou dit soos 'n sprokie laat lyk het. Die belangrikste was dat ek gemaklik moes wees en soos myself voel, en ek het beslis.
