Chrisna du Plessis
Ouderdom
17
Tuisdorp
Hotazel
Skool en dorp/stad van skool
Hotazel
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets uit die boks hê wat niemand anders aan sal dink nie.
