Lumari Scherman
Ouderdom
Tuisdorp
Skool en dorp/stad van skool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Wat my passievol maak oor my rok, is die 66 name wat onder aan my eerste val vasgewerk is. 65 Vriendinne, vriende en onderwysers wat ‘n direkte invloed op my in my skoolloopbaan gehad het, van Mnr At, my laerskool hoof wat ek so bewonder het, tot Juffrou Elsana wat my letterlik gedra het in Gr 11 toe ek baie donker dae beleef het. My hondjie Mei-Mei tel ook as 'n vriendin want van Gr 1 tot 12 was sy daar vir my. Die 66 ste naam, Jesus, is my persoonlike ROTS en Hy het my skooldae my vasgehou en gebede verhoor. Om my skoolmaats en onderwysers se gesigte en waardering te kon sien soos ek hulle name vir hulle gewys het, is ‘n memory wat ek sal koester as ek eendag terugkyk.
Mens is net een keer jonk, daarom is ek trots op my rok wat speels, trendy maar ook baie elegant is.
