Karla Visser
Ouderdom
18
Tuisdorp
Worcester
Skool en dorp/stad van skool
HTS Drostdy
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit was vir my belangrik dat my rok nie net uniek en elegant moes wees nie, maar ook prakties, eenvoudig en baie belangrik dat ek nogsteeds soos myself moes lyk en voel. Verder wou ek iets kies wat my haarkleur komplimenteer. Dat ek my rok in die toekoms weer sal kan dra was ook belangrik.
