Kari Hiestermann

Kari Hiestermann Kari Hiestermann Kari Hiestermann

Ouderdom

18

Tuisdorp

Piet Retief

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Piet Retief, Piet Retief

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Aspoestertjie se blou rok in die Disney-fliek, wat my gunstelingprent as kind was. Dit was nog altyd my droom om so ‘n rok te dra, en my matriekafskeid was die perfekte geleentheid daarvoor. Blou is vir my ‘n pragtige, elegante en rustige kleur. Met al die lae tulle voel ek soos ‘n prinses uit ‘n sprokie, en ‘n kinderdroom het uiteindelik werklikheid geword.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media