Marezel Roux
Ouderdom
18
Tuisdorp
Boksburg
Skool en dorp/stad van skool
Leeuwenhof Akademie en Bedfordview
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Almal gaan aan asof n matriek afskeid hul troudag is, maar ek wil mense net daar buite bewus maak dat n matriek afskeid iets is wat n mens moet geniet, fun hê en net jouself wees. Dis presies wie ek was, kleurvol en anders in my eie rok.
Op my rok dra ek al my herinneringe, al die hoogte punte en al die lae punte van my hoërskool loopbaan.
My hele hoërskool loopbaan uitgebeel in een asemrowende rok.
