Riane Steyn
Ouderdom
18
Tuisdorp
Klerksdorp
Skool en dorp/stad van skool
Wesvalia
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om iets tydloos en elegant te ontwerp, iets wat my idee was. Dit moes uniek wees en uitstaan tussen al die ander. Die rok beeld my persoonlikheid uit en ek wil he mense moet my rok onthou. Ek love blink goed en ek het geweet my rok moet soos die sterre skyn
