Erika van der Walt

Erika van der Walt Erika van der Walt Erika van der Walt

Ouderdom

18

Tuisdorp

Durbanville

Skool en dorp/stad van skool

Curro Durbanville High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou klassiek lyk en nie die mode volg nie. Ek en my familie woon op 'n plaas. My lewe word nie gedryf deur sosiale media nie, maar eerder gemeenskap, om tyd met my familie te spandeer en om gesond en aktief te wees.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media