Elena Magni

Elena Magni Elena Magni Elena Magni

Ouderdom

18

Tuisdorp

Durbanville

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Durbanville, Durbanville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was pouvere. Ek is mal oor poue en veral die blink kleurkombinasies in hul vere.
Ons het die donkergroen gekies as hoofkleur, met lae blink "cian" net materiaal onderaan vir bietjie "sparkle". Die boonste laag was groen kant met blaar/ veerpatroontjies waarop daar goud en pers kraletjies / "beads" op gewerk is (om soos pourvere te lyk).
Dit was werklik my droomrok!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media