Loané Prinsloo

Loané Prinsloo Loané Prinsloo Loané Prinsloo

Ouderdom

18

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Die Hoërskool Menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die doel met my matriekafskeid rok was om my persoonlikheid in ń rok op te som. Die “sequins” materiaal getuig van die lig wat ek uitstraal. Die blomme is ń getuienis dat ek gegroei het, daar waar ek geplant was. Menlo was goed vir my. Al die baie kleure in my rok is ń skets van my brein. Daar is so baie idees en gedagtes, of dit nou grappies of feite is….dit is ek ! Die oop been was ń vereiste sodat ek baie lekker kan dans, want die lewe is hartseer as jy nie kan dans nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media