Kaylin Campher
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was ’n elegante geel rok met iets besonders. Die oop rug en korset het my dadelik verlief gemaak op die ontwerp.
