Anika Smit
Ouderdom
18
Tuisdorp
Witbank
Skool en dorp/stad van skool
HTS Witbank, Witbank
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om ’n elegante, sprokiesagtige voorkoms te hê. Ek wou ’n rok hê wat uniek en spesiaal is, maar steeds stylvol en tydloos lyk. Die dusty blue-kleur, die blink versierings en die elegante ontwerp het my aandag getrek, omdat dit my laat voel asof ek vir een aand soos ’n prinses kan lyk.
