Joane Van Zyl
Ouderdom
18
Tuisdorp
Ermelo
Skool en dorp/stad van skool
Ermelo
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was die kombinasie van blou en wit, omdat dit vir my ’n sagte, elegante en tydlose gevoel gee. Ek wou iets hê wat uniek is, maar steeds klassiek en vroulik lyk. Ek wou hê my rok moet soos iets uit ’n sprokie voel en my persoonlikheid weerspieël, sodat ek op hierdie spesiale aand soos die beste weergawe van myself kan voel.
