Liandi Coetzer
Ouderdom
18
Tuisdorp
Brackenfell
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Bellville in Bellville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Sy wou dit nie te uitspattig gehad het nie, sy het geweet dat sy 'n slip graag wil hê en ook nie te styf oor haar middel nie en hoe die rok gemaak is vloei baie mooi van bo tot onder.
