Michelle Wilken
Ouderdom
18
Tuisdorp
Kimberley
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Diamantveld
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het die styl op sosiale media gesien en was dadelik mal daaroor. Ek het die Ontwerper gekontak en gevra om vir my so tipe rok in koningsblou te maak. Ek het gevra dat hulle die halslyn verander met 'n blaareffek waarvan ek baie hou.
