Jazelle Engelbrecht
Ouderdom
18
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Eldoraigne in Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Twee jaar terug het ek afgekom op n dame se rok, dit het my oog gevang toe weet ek dit is wat ek wil he. Die valle, die slit en my eie spin daarop, die blink krale wat voor op hang.
