Elnica Burger
Ouderdom
18
Tuisdorp
Johannesburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Linden Johannesburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleins af het ek gedroom om n blou rok, nes Aspoestertjie vir my Matriekafskeid te dra.
