Anneme Botha
Ouderdom
18
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Centurion
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was verseker Tinkerbel, net soos haar ikoniese groen rok het my rok n magiese,sagte groen kleur wat vars en betowerend lyk.
Die groot romp gee n feetjie-agtige effek wanneer ek beweeg asof ek met pixie dust kan weg vlieg ,en dan natuurlik die blonde hare!
