Kayla de Swardt
Ouderdom
18
Tuisdorp
Port Elizabeth
Skool en dorp/stad van skool
Pearson Hoërskool - Port Elizabeth
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek beplan en droom al sedert graad 8 oor hierdie rok! Groen is nie net my gunsteling kleur nie, maar dit is ook die kleur van my geboortesteen. Ek het nog altyd 'n diep liefde en bewondering vir die natuur gehad. Die ryke, groen kleur - tesame met die roos-kantmotief - weerspieël my konneksie met die natuur perfek.
