Nicole Quinn
Ouderdom
18
Tuisdorp
Prince Alfred Hamlet
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Charlie Hofmeyr Ceres
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n rok gehad het wat skree ek en die rok was die vyfde rok wat ek aangepas het en ek het begin moedeloos voel want niks het soos ek gevoel nie maar toe ek hom aanpas het ek geweet dis die een omdat hy so goed met my rooi hare gegaan het my vel gekomplimenteer het en my soos n prinses laat voel, ek het dadelik verlief geraak op hom.My inspirasie was dat ek gemaklik voel en soos myself kan voel.
