Hendriët Jacobs

Hendriët Jacobs Hendriët Jacobs Hendriët Jacobs

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemhof

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Wolmaransstad

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek sal sê my inspirasie was Pinterest gewees, ekt vir baie jare lank al na foto's gekyk en die spesifieke rok het dadelik my aandag getrek. Die agterkant van my rok was my ma se idee gewees omrede ek gevoel het sy my al deur so baie gehelp en sy kon sien hoe ek presies gaan lyk en hoe alles bymekaar gaan kom en dit was net vir my so spesiaal gewees om die agterkant in te sit om haar gunsteling deel van my rok ook te kan hê en saam my te kon dra op die dag.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media