Kaylin Fourie
Ouderdom
18 jaar oud
Tuisdorp
Ek bly tans in Vereeniging
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Overvaal in Vereeniging
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag n rok gehad het wat die lig en my sprankelende persoonlikheid illustreer en daarom het ek besluit om vir n pragtige pienk kleur te gaan wat die helderheid in my uitbring.
Met my blonde hare het die rok my soos Barbie laat voel, pienk en pragtig!
