Lana Vorster
Ouderdom
17
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Vir jare was ek verlief op die sagte, elegante en tydlose gevoel van ń liggeel rok. My grootste wens was dat my matriekafskeidrok nie net mooi sou wees nie, maar dat dit ook my persoonlikheid weerspieël.
